— —

Marie Peyper, a satisfied client

Ek wil net se. Ek is so bly ek het van julle seep bestel. Ek love elke liewe een van hulle. En nee mense dit ruik nie na bok nie. Ek was en scrub my gesig daarmee. En dis so sag op n ou se vel. Lotion bar n moet he.

Was my kleinste dogter se lyfie ook daarmee.
En haar ekseem begin alklaar beter lyk. Wonderlike produkte julle. Ondersteun Makarmi Natural goat milk soap en hulle great produkte.